View previous topic :: View next topic |
Author |
Message |
chub n00b
Joined: 21 Feb 2008 Posts: 23 Location: Cape Town, South Africa
|
Posted: Tue Sep 23, 2008 12:45 pm Post subject: xmodmap en alt+numpad kombinasies |
|
|
Ek praat Afrikaans, en vind dit moeilik om my probleem te vertaal na Engels. Ek is bewus van die die Multi_key wat 'n persoon aan 'n Windows_Key kan koppel om die sogenaamde "Compose_key" te kry. As jy die kappie op die e wil he, druk jy compose+^+e om ê te verkry. Dit is goed vir iemand wat reeds Linux ken. Maar nie handig vir mense wat van 'n Windows agtergrond af kom nie. Ek wil nog steeds die Alt+Numpad (ascii kode) kombinasie van gebruik maak.
Op Windows druk mens Alt+136 om ê te kry. Hoe kan ek xmodmap gebruik om hier die tiepe kombinasie te kry. As dit beteken dat ek elke karakter moet definïeer sal ek dit doen, maar ek het net 'n begin punt nodig om kombinasie van meer as 2 knoppies te maak. Ek hoop iemand kan my verstaan hier. |
|
Back to top |
|
|
Bzub Tux's lil' helper
Joined: 25 Dec 2004 Posts: 89 Location: Belgium
|
|
Back to top |
|
|
chub n00b
Joined: 21 Feb 2008 Posts: 23 Location: Cape Town, South Africa
|
Posted: Fri Oct 03, 2008 9:29 am Post subject: |
|
|
Dankie vir jou terug voer. Ek het 'n PC maak tiepe, die sleutel bord (keyboard) is VS (US layout) 104 knoppies (keys)
Ek het die inligting verkry deur x11-misc/xkeycaps, om uit te vind wat se tiepe sleutelbord ek het.
Code: |
$ locale
LANG=af_ZA.utf-8
LC_CTYPE="af_ZA.utf-8"
LC_NUMERIC="af_ZA.utf-8"
LC_TIME="af_ZA.utf-8"
LC_COLLATE="af_ZA.utf-8"
LC_MONETARY="af_ZA.utf-8"
LC_MESSAGES="af_ZA.utf-8"
LC_PAPER="af_ZA.utf-8"
LC_NAME="af_ZA.utf-8"
LC_ADDRESS="af_ZA.utf-8"
LC_TELEPHONE="af_ZA.utf-8"
LC_MEASUREMENT="af_ZA.utf-8"
LC_IDENTIFICATION="af_ZA.utf-8"
LC_ALL=af_ZA.utf-8 |
Ek vermoed die antwoord wat ek soek is .XCompose keys waar ek my eie saamstellings/kombinasies kan by voeg. Sal bly wees as iemand vir my 'n hand leiding gids (tutorial) vir my kan na wys hoe om my eie kombinasies te maak, sodat ek alt + 1 + 3 + 6 kan tik om ê te kan kry.
Hoe kan ek rdesktop kry om alt + 1 + 3 + 6 te laat werk, want ek nie dit binne 'n windows/rdesktop konteks die kombinasies laat werk nie.
my huidige xorg.conf
Code: | Section "InputDevice"
Identifier "Keyboard0"
#Driver "kbd"
Driver "keyboard"
Option "CoreKeyboard"
Option "XkbRules" "xorg"
Option "XkbModel" "pc104"
Option "XkbLayout" "en_US"
#Option "XkbVariant" "basic"
#Option "XkbOptions" "grp:menu_toggle"
# Option "XkbVariant" "nodeadkeys"
EndSection |
Ek vermoed om die rdesktop reg te kry mag daar dalk iets fout wees met die xorg.conf seksie (Section "InputDevice") |
|
Back to top |
|
|
Bzub Tux's lil' helper
Joined: 25 Dec 2004 Posts: 89 Location: Belgium
|
|
Back to top |
|
|
|